David Duchovny | |
Geboortenaam | David William Duchovny |
---|---|
Geboorte | 7 Augustus 1960 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1987- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Duchovny (gebore 7 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The X Files (1998) en The X Files: I Want to Believe (2008), en in die televisiereekse The X-Files (1993) en Californication (2007).